Bejaardesorg & Akkommodasie: Ons Tuis Annie Schilz


Health

Posted by on Feb 26, 2021

Bejaardesorg & Akkommodasie: Ons Tuis Annie Schilz


Address: Soutpansbergweg 180 , Riviera, Pretoria

Annie Schilz in Riviera, Pretoria, is ’n woonstelblok vir afgetrede persone. Woonstelbehuising, met eenslaapkamer- en enkelwoonstelle, word hier gebied op woonreg- en huurbasis. Ondersteunende dienste, word gelewer en etes kan gekoop word by Ons Tuis Riviera. Woonstelle is geskik vir sterk en gesonde ouer persone wat in ’n veilige omgewing op hulle eie kan funksioneer.

  • :
  • :
  • : Bejaardesorg & Akkommodasie: Ons Tuis
  • : Soutpansbergweg 180 , Riviera, Pretoria
  • : Hannelie Fourie
  • : HannelieF@otmt.org
  • : 012 325 1857/8

Contact Details